2 Oktober 2, 2017

Manie Jackson met Legendes Lance James en Barbara Ray

By |2017-10-02T15:36:58+02:002 Oktober, 2017|Musiek, Teater|Kommentare af op Manie Jackson met Legendes Lance James en Barbara Ray

2 Oktober, 20:00 - 22:00 R120 - R150 Dubbele Platinum verkoper, Manie Jackson, nou beskikbaar landwyd, vir konserte met van “ons Legendes” wat almal Goud of Platinum status bereik het gedurende hulle loopbane. Dit is [...]

20 September 20, 2017

Danie Niehaus en Pietman die Skot – Die ding van ‘n liedjie

By |2017-09-20T16:24:08+02:0020 September, 2017|Musiek, Teater|Kommentare af op Danie Niehaus en Pietman die Skot – Die ding van ‘n liedjie

28 September, 20:00 - 21:30 R170 Die ding van ’n liedjie herbesoek die manier waarop folk, country en popmusiek van verskillende eras ons as Suid-Afrikaners se skryfstyl en denkwyses beïnvloed het. Dié musikante wys hul [...]

20 September 20, 2017

TRIOMF

By |2017-09-20T16:15:09+02:0020 September, 2017|Musiek, Teater|Kommentare af op TRIOMF

27 September, 19:00 - 21:00 R175 Ons hou konsert op 27 September om fondse vir die Triomfkliniek in te samel. Die Triomfkliniek is in 2014 met die hulp van Atterbury Trust en ’n paar vrywilligerdokters [...]

11 September 11, 2017

Erfe-Niche met Akustika, Joshua Na Die Reën en Leon Gropp

By |2017-09-11T16:41:44+02:0011 September, 2017|Musiek, Teater|Kommentare af op Erfe-Niche met Akustika, Joshua Na Die Reën en Leon Gropp

24 September, 20:00 - 21:30 R175 Akustika vier Erfenisdag saam met JNDR en Leon Gropp in "Erfe-niche". 'n Program vol roerende treffers aanbied saam met ons land se bekendste sangers. Akustika olv Christo Burger (Klavier), Joshua [...]

Title

Go to Top