Kinders by Dosyne
15 Maart 2018, 20:00 - 22:00 R165 - R185 Na ’n suksesvolle 4jaar toer van sy uitverkoopte sukses "Die Stripshow" is dit tyd vir Timothy Kieswetter om sy splinter nuwe een-man opvoedkundige komedie bekend te [...]
15 Maart 2018, 20:00 - 22:00 R165 - R185 Na ’n suksesvolle 4jaar toer van sy uitverkoopte sukses "Die Stripshow" is dit tyd vir Timothy Kieswetter om sy splinter nuwe een-man opvoedkundige komedie bekend te [...]
8 Maart 2018, 20:00 - 21:30 R170 - R270 Op 8 Maart 2018 stel Leon Gropp (voorheen van die kitaarduo CH2) sy nuwe album “Rooidag – NP van Wyk Louw getoonset en gesing” bekend by [...]
5 Maart 2018, 19:00 - 21:30 R200 Op 5 Maart, 2018 bied Johan Conradie weer by die Atterbury Teater ’n uiters visuele en informatiewe voorlegging aan oor die hoogtepunte van die 57ste Venisië Biënnale. Conradie, ’n [...]
4 Maart 2018, 18:00 - 19:30 R180 - R240 Die Charl du Plessis Trio is terug nadat hulle ’n gesogte SAMA toekenning gewen het vir Baroqueswing Vol.2. nou met die laaste in die Baroqueswing reeks [...]
2 Maart 2018, 20:00 - 22:00 R140 - R160 Die “Bats” is nog steeds trots Suid Afrikaans, uitstekende musikante, vol grappies, en sorg weereens vir ’n aand van heerlike vermaak op 2 Maart. Wees verseker “ That [...]
1 Maart 2018, 18:30 - 20:00 R150 Kom geniet ’n wonderlike aand met Pretoria se mees talentvolle jong kunstenaars saam met die bekende TV aanbieder, sanger liedjieskrywer en akteur, Bouwer Bosch. Hy gaan optree met [...]
28 Februarie 2018, 20:00 - 21:30 R180 - R210 Kevin Fraser het as n DJ begin optree van hy 16 jaar oud is in sy tuisdorp Durban en jare later na Johannesburg verhuis om sy [...]
25 Februarie 2018, 17:00 - 18:30 R150 Jan Blohm is geen onbekende in die Suid Afrikaanse musiekbedryf nie. In 2002 het sy musiek begin aftrek kry en in 2004 het sy debuutalbum, Melkstraat Confessions, verskyn. [...]
24 Februarie 2018, 15:00 - 16:00 R140 - R160 ’n Spul vriende herenig vir ’n jagnaweek. Met geraamtes in die kas en wraak op die brein stap vyf manne die boendoes binne… slegs vier keer terug. [...]
23 Februarie 2018, 20:00 - 22:00 R160 - R180 Na 4 jaar in die musiekbedryf sal die Blue Billy Folk Pop band Georgetown (met vele instrumente) hulle eerste vollengte album “The Dog Show” vrystel by Atterbury [...]