The Times of Her Life
16 Junie 2018, 18:30 - 20:30 R120 Daar is ’n tyd vir elke seisoen, ’n tyd vir elke doel onder die son. 16 Junie 2018, 18:30 - 20:30 - Atterburyteater
16 Junie 2018, 18:30 - 20:30 R120 Daar is ’n tyd vir elke seisoen, ’n tyd vir elke doel onder die son. 16 Junie 2018, 18:30 - 20:30 - Atterburyteater
14 Junie 2018, 20:00 - 21:30 15 Junie 2018, 20:00 - 21:30 R200 - R250 Coenie de Villiers is terug met ’n nuwe album, en die vrystellingskonsert vind plaas by die Atterbury Teater op 14 [...]
3 Junie 2018, 17:00 - 18:30 R180 - R200 “Amanda Strydom - Stadig oor die klippers” het by vanjaar se KKNK gedebuteer voor vol sale en entoesiastiese gehore. Die liefde,die lewe, die menslike kondisie, die [...]
31 Mei 2018, 20:00 - 21:30 R200 - R220 Afrikaanse ikoon, besigheidsman, fenomenale musikant en liedjieskrywer, noem hom wat jy wil! Elvis Blue is ’n gesogte musikant in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf wat harte van jonk [...]
29 Mei 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Mathys sing van sy nuwe liedjies. Mathys sing van sy gunstelinge. Die wiel bly draai en ons word gemeet aan hoe jy veranderinge omhels met jou [...]
27 Mei 2018, 17:00 - 18:30 R160 - R180 Musieklegende Karin Hougaard bly al sedert 2008 in die Verenigde State. Dis dié dat haar Suid-Afrikaanse aanhangers die laaste jare min van haar te sien gekry [...]
25 Mei 2018, 20:00 - 21:30 R140 - R160 Met Steffie le Roux se warm persoonlikheid en lekkerte oor die lewe, bied sy ’n wonderlike vertoning vol humor, hart en nuwe liedjies.. Met haar fluweelstem [...]
21 Mei 2018, 20:00 - 21:30 R200 Almal ken Kurt se dans musiek, en meeste mense het al die dansvloer aangedurf met liedjies soos Kaptein of Dans op die Tafels, of hoe? Hierdie vertoning bring [...]
17 Mei 2018, 20:00 - 22:00 R150 - R175 Kort op die hakke van hul eerste weghol sukses album, Piekniek vir Twee, volg die kykNET Afri-Visie wenners, TWEE, se volgende album, SIRKELS. Herman en Maria [...]
13 Mei 2018, 17:00 - 18:30 R180 - R200 “Drie van die Bestes” – Kevin Leo, Mathys Roets en Danie Niehaus – bekoor gehore al meer as 20 jaar met wonderlike humor en musiek. Bespreek [...]