10 Junie 10, 2020

Die toekenning van nuwe beurse is tans opgeskort

By |2020-06-10T14:59:35+02:0010 Junie, 2020|Nuus, Studiebeurse|Kommentare af op Die toekenning van nuwe beurse is tans opgeskort

As gevolg van die nagevolge van die COVID-19 epidemie, die ekonomiese impak van die grendeltydperk asook onsekerheid rondom die datums van beskikbaarheid van eksamenuitslae, moes Atterbury Trust die moeilike besluit neem om aansoeke vir nuwe [...]

10 April 10, 2019

“Ingenieurswese al meer ’n vrou se wêreld”

By |2019-04-10T10:41:29+02:0010 April, 2019|Studentestories, Studiebeurse|Kommentare af op “Ingenieurswese al meer ’n vrou se wêreld”

Wilmien Uys is ’n finalejaar chemiese ingenieurstudent by die Universiteit van Stellenbosch, en was ook ’n leier by haar koshuis, Irene. Ons hoor by hierdie uitblinker-beursstudent wat haar toekomsplanne is… Vertel ons die storie van [...]

12 Februarie 12, 2019

“B-e-u-r-s, beurs”: die wenner wat ’n beurs losgespel het

By |2019-02-12T11:49:10+02:0012 Februarie, 2019|Studiebeurse|Kommentare af op “B-e-u-r-s, beurs”: die wenner wat ’n beurs losgespel het

Atterbury Trust se beurspaneel het ’n beursprys beskikbaar gemaak vir Op die spel, kykNET se jaarlikse hoërskool-spelkompetisie, en ’n Kaapse uitblinker wat nie net sewe onderskeidings in matriek behaal het nie, maar ook as sy [...]

22 Januarie 22, 2019

Akademie, sport en kuns… ’n uitblinker wat inspireer

By |2019-01-22T15:04:22+02:0022 Januarie, 2019|Studiebeurse|Kommentare af op Akademie, sport en kuns… ’n uitblinker wat inspireer

Mediese student Tara-Lea van Zyl sluit vanjaar by Atterbury Trust se beursprogram aan, en pak ook haar derde jaar by Kovsies met groot opwinding aan. Hierdie dinamiese jong talent is so veelsydig, sy skitter op [...]

Title

Go to Top