Om sin te maak van rande en sente
As jong student weet meeste van ons maar bitter min van finansiële beplanning, en kennershulp is nie altyd maklik bekombaar nie. Maar gelukkig het Atterbury ’n netwerk van kenners wat skrik vir niks – mense [...]
As jong student weet meeste van ons maar bitter min van finansiële beplanning, en kennershulp is nie altyd maklik bekombaar nie. Maar gelukkig het Atterbury ’n netwerk van kenners wat skrik vir niks – mense [...]
Die beursfonds wat Atterbury Trust administreer, is ’n lewenslyn vir baie jong slimkoppe wat geen ander manier het om tersiëre onderrig te bekostig nie. Bolandse nooientjie Levonia Isaacs kom uit ’n familie van ongeskoolde plaaswerkers [...]
Soos ons opbou na die 20ste herdenking van die aanvang van Atterbury Trust se beursprogram, het ons van ons eerste uitblinkers gaan opsoek, en kyk met verwondering na waar hulle hulle vandag bevind. Vandeesmaand gesels [...]
Toe die Atterbury Trust bykans 20 jaar gelede sy eerste beursstudente ingeneem het, het niemand ooit kon dink hoe ver die beursfonds se reikwydte mettertyd sou strek nie. Uitvoerende trustee Zahn Hulme vertel hoe wonderlik [...]
As mens dalk voel die toekoms van die land is bleek en grimmig, hoef jy nie verder as Atterbury se beursfamilie te kyk om weer van vooraf hoop te kry nie. Neem nou maar ‘n [...]
Een van die lekkerste aspekte van die Atterbury beursprogram is om te sien hoe ons studente goeie besluite vir hul eie toekoms maak, en te weet ons beurse bemagtig hulle om te kan fokus op [...]
Atterbury Trust se afgestudeerde beursstudente raak sodra hulle die beroepsmark betree in effek skenkers, wanneer hulle as nuwe salaristrekkers hul rentevrye beurslenings begin terugbetaal. Dit hou so ook die wiel aan die draai sodat nuwe [...]
Hierdie tyd van die jaar is Atterbury Trust se beurspaneel druk besig met onderhoude om beurskandidate te identifiseer vir volgende jaar. Dis ‘n inspirerende, maar soms ook hartverskeurende proses, omdat daar soveel jong talent en [...]
Kreatief in murg en been; dit is hoe mens musiekteaterstudent Hizel Riffel kan opsom. Hierdie vasberade jong kunstenaar is op 21 en in sy derde jaar by Oakfields College in Pretoria reeds ’n verhoogveteraan, wat [...]
Daar is altyd ’n tweede kans, en wat jy daarmee doen, kan jou lewe verander. Dit is die les wat een van ons inspirerende beursstudente, Maritza Schoerie, in haar eie lewe geleer het. Haar kinderjare [...]