Om kinders te help
Johannesburger Nikita Steyn het al op jong ouderdom besluit sy wil eendag met kinders werk, en sy is stap vir stap besig om haarself te kwalifiseer. Ons hoor by dié passievolle 22-jarige hoe die [...]
Johannesburger Nikita Steyn het al op jong ouderdom besluit sy wil eendag met kinders werk, en sy is stap vir stap besig om haarself te kwalifiseer. Ons hoor by dié passievolle 22-jarige hoe die [...]
Vandat sy ’n meisietjie was, het Martel Myburgh graag “mooigemaak”, maar dis eers toe sy hoor van Isa Carstens se Somatologie-kursus, dat sy geweet het wat hierdie beroep haar sal kan bied. En danksy [...]
Om Vrouemaand af te sluit, het ons gesels met vier Atterbury Trust beurshouers – twee huidig en twee histories – oor hoe hulle die rol van vroue in die samelewing ervaar. Kan jy [...]
Relatief min van ons Trust-beursstudente studeer in kuns-rigtings, so dit is nie dikwels dat ons met ‘n alumnus kan gesels oor die glanswêreld van teater, film en televisie nie. Maar Kanya Viljoen is besig om [...]
Dit is so bevredigend om ons beursstudente te volg soos hulle as alumni hul eerste treë in die arbeidsmark gee. Maar as jy medies geswot het, soos Dokter Ellen-Marie Trautmann, wat boonop regdeur haar ses [...]
In ons onlangse geskiedenis was daar nie nóg ’n tyd toe gekwalifiseerde gesondheidswerkers meer belangrik was as die huidige Covid-19 era nie. Twee van Atterbury Trust se beursstudente wat pas hul gemeenskapsjaar as verpleegsters afgehandel [...]
Grendeltyd het studente besonder hard geslaan, en vir diegene wat vanjaar graadvang, het dit onder meer beteken hulle kon nie soos graduandi nog altyd gedoen het, hul graad by ’n rektor ontvang tydens ’n regte [...]
Atterbury Trust beursfonds-alumni Casper Claassen se ondersoekende brein en diepgaande belangstelling in hoe regeringsbeleid sosiale opheffing en ontwikkeling teweeg kan bring, het hom in sy jare na Tukkies op ’n groot wêreldavontuur geneem. Op 32 [...]
Wat gebeur as jy ’n Karookind van ’n stowwerige, droogtegeteisterde plattelandse dorpie verplaas na lowergroen Stellenbosch, om haar toekoms te begin? Danksy die groothartige skenkers aan Atterbury Trust se beursfonds, kan ons vanjaar weer [...]
Atterbury Trust is baie trots op die amper 500 studente wat oor die afgelope 21 jaar met die hulp van ons beursfonds gekwalifiseer het met grade en diplomas; en dit is altyd wonderlik om te [...]