22 Oktober 22, 2014

Klipkuns gaan groot by Eduplex vir Cool Capital 2014!

By |2014-10-21T16:30:29+02:0022 Oktober, 2014|Cool Capital, Skole|Kommentare af op Klipkuns gaan groot by Eduplex vir Cool Capital 2014!

Eduplex College se kunsleerlinge het met soveel ywer ingespring in Atterbury Trust se Cool Capital Hoërskoolkunsprojek, dat dit op die ou end heelwat groter was as aanvanklik beplan. Ons gesels met die kunsonderwyseres, Christene Webb, [...]

15 Oktober 15, 2014

Isa Carstens Akademie studente maak hulle harte oop vir die Beyers Bytjies

By |2014-10-31T15:35:06+02:0015 Oktober, 2014|Omgee, Skole, Studentestories|Kommentare af op Isa Carstens Akademie studente maak hulle harte oop vir die Beyers Bytjies

Toe vanjaar se Loslit Dag aanbreek, was die studente van die Isa Carstens Akademie (ICA) reg om hulle deel te doen. Dis toé dat hulle op Vrydag, 5 September 2014 geld ingesamel het spesiaal om [...]

25 September 25, 2014

10 Vrae Vir Frances Delport, die skoolhoof by Beyers Bytjies Pre-Primêr

By |2014-09-26T18:00:37+02:0025 September, 2014|Omgee, Skole|Kommentare af op 10 Vrae Vir Frances Delport, die skoolhoof by Beyers Bytjies Pre-Primêr

1. Wat is die mees bevredigende deel van jou werk? Dat wanneer ek huistoe gaan ek weet dat ek ‘n verskil in hierdie kleuters en ouers of een van my personeel se lewe gemaak het. [...]

19 September 19, 2014

Wenner van Solidariteit Helpende Hand se Entrepreneurskompetisie aangekondig

By |2014-09-19T17:05:09+02:0019 September, 2014|Omgee, Skole|Kommentare af op Wenner van Solidariteit Helpende Hand se Entrepreneurskompetisie aangekondig

Die enigste vroulike finalis van Solidariteit Helpende Hand se Entrepreneurskompetisie is gister aangekondig as wenner van die landwye kompetisie wat gerig is op hoërskoolleerders. Simoné Schoeman, het reeds haar eie fotografiebesigheid waar sy ʼn verskeidenheid [...]

5 September 5, 2014

Leer ken ons skool – Beyers Bytjies Pre-Primêre Skool

By |2014-09-05T09:24:17+02:005 September, 2014|Skole|Kommentare af op Leer ken ons skool – Beyers Bytjies Pre-Primêre Skool

Van ‘n handjievol kleuters en twee besorgde tannies in ‘n toegeboude motorhuis, tot ‘n volwaardige skool met 170 kinders, sewe klasse en 32 personeellede… Beyers Bytjies bewys wat kan gedoen word as individue en organisasies [...]

Title

Go to Top