Affies: Amper ’n eeu oud!
Pretoria se geliefde seunskool Affies het verlede maand twee besonderse mylpale in egte Affie-gees gevier, berig Leonie Bezuidenhout op Maroela Media se webwerf. Die Afrikaanse Hoër Seunskool vier vanjaar sy 98ste bestaansjaar, en het ook [...]