13 Oktober 13, 2021

Skolekrieket uit die boonste rakke in Noord-Suid toernooi

By |2021-10-28T14:55:23+02:0013 Oktober, 2021|Skole|Kommentare af op Skolekrieket uit die boonste rakke in Noord-Suid toernooi

Tussen 14 en 17 Oktober 2021 vind die opwindende Noord-Suid T20 Skolekriekettoernooi 2021 weer plaas. By Atterbury Trust is ons mal oor sport, want deelname aan positiewe, fisiese en mededingende aktiwiteite is iets wat ons [...]

30 September 30, 2019

Dis weer T20-tyd!

By |2019-09-30T15:44:19+02:0030 September, 2019|Skole|Kommentare af op Dis weer T20-tyd!

Die Noord-Suid T20-skolekriekettoernooi is vanjaar in sy tweede jaar, en topkrieketskole van regoor die land sal vroeg in Oktober weer in Pretoria teen mekaar te staan kom om te bepaal wie die konings van die [...]

13 Februarie 13, 2019

’n Spoggerige nuwe baadjie vir Hoërskool Die Wilgers

By |2019-02-13T15:00:10+02:0013 Februarie, 2019|Skole|Kommentare af op ’n Spoggerige nuwe baadjie vir Hoërskool Die Wilgers

Hoërskool Die Wilgers in Pretoria is die jongste begunstigde in die Trust vir Afrikaanse onderwys (TAO) se projek om Afrikaanse skole toe te rus vir uitnemendheid in onderwys, om sodoende meer nuwe leerders te lok [...]

4 Oktober 4, 2018

Noord kraai koning by eerste Noord-Suid T20 skoletoernooi

By |2018-10-04T12:11:02+02:004 Oktober, 2018|Skole|Kommentare af op Noord kraai koning by eerste Noord-Suid T20 skoletoernooi

Die heel eerste Noord-Suid T20 skole-kriekettoernooi het oor die Erfenisdaglangnaweek in Pretoria plaasgevind, en Hoërskool Menlopark het in die eindstryd vir Hoërskool Centurion met vyf paaltjies uitgestof om die prysgeld van R50 000 huis toe [...]

24 Julie 24, 2018

Vakansiekrieket-plesier!

By |2018-07-24T09:48:22+02:0024 Julie, 2018|Skole|Kommentare af op Vakansiekrieket-plesier!

Atterbury Trust se ondersteuning van Afrikaanse kultuur en opvoeding is welbekend; en nou steek ons ook ’n sportveertjie in die Trust se hoed met die ondersteuning van die nuwe Noord-Suid T20 skole-kriekettoernooi in September. Ons [...]

Title

Go to Top