André Swiegers: Pura Vida – Simple Life
20 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R175 André se nuwe CD “Pura Vida – Simple Life” word op Donderdag 20 Februarie bekendgestel. Die idee was om ’n album te skep wat sy rol as “sanger-liedjieskrywer” [...]
20 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R175 André se nuwe CD “Pura Vida – Simple Life” word op Donderdag 20 Februarie bekendgestel. Die idee was om ’n album te skep wat sy rol as “sanger-liedjieskrywer” [...]
14 Februarie 2020, 20:00 - 22:00 R200 – R230 Kom geniet ’n romantiese aand en vier die liefde saam met Mathys Roets en Mauritz Lotz. Mathys se sielvolle diep stem en Mauritz se ongelooflike talent [...]
13 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Jak de Priester stel sy nuutste album bekend, getiteld Album 10. Twintig liedjies is geskryf vir hierdie album waarvan 14 liedjies deel vorm van dié nuwe [...]
5 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 7 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R190 Danie du Toit stel sy eerste digbundel vry op 5 & 7 Februarie 2020, eksklusief by Atterbury Teater. Hy gaan van die [...]
3 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 4 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R170 – R190 Jo Black skop die jaar af by Atterbury Teater met ’n intieme, “unplugged” vertoning. Kry nou jou kaartjies en begin [...]
17 Januarie 2020, 20:00 - 21:30 R190 Sy jongste CD getiteld, Liefdegenerasie, merk nog ’n groot sprong vorentoe vir Refentse, een van Suid-Afrika se gewildste jong kunstenaars. Vir die eerste keer is Refentse en sy [...]
14 Januarie 2020, 20:00 - 21:30 R190 Elvis Blue deurkruis die land saam met ons om sy Stories vir jou te bring. “Stories begin as letters. Daar bestaan ’n hele lys woorde wat in Afrikaans [...]
13 Desember 2019, 20:00 - 21:30 R200 – R220 FESTIVE FAVOURITES met Rocco de Villiers en Lizelle le Roux Die gewilde pianis Rocco de Villiers en die talentvolle violis Lizelle le Roux gaan op 13 [...]
12 Desember 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R180 Die lokale Rooihuiskraal band het die nuwe koperblaas seksie van Newtown , die Moonies, genooi om by hulle aan te sluit vir hulle vertoning op 12 [...]
11 Desember 2019, 19:00 - 21:00 R120 – R150 Franna Benadé bring oudergewoonte die hoogtepunt van sy jaar, Atterbury Teater toe. Hierdie jaar is sy nuutste CD ‘ONE VOICE’, wat hy op 11 Desember 2019 [...]