André Swiegers – Déjà Vu
30 Januarie 2018, 20:00 - 22:00 R140 André vertolk werke van sanger-liedjieskrywers wat hom inspireer het om self musiek te maak. Hy herleef die musiekreis van sy kinderjare tot nou. Kom luister na sy weergawes [...]
30 Januarie 2018, 20:00 - 22:00 R140 André vertolk werke van sanger-liedjieskrywers wat hom inspireer het om self musiek te maak. Hy herleef die musiekreis van sy kinderjare tot nou. Kom luister na sy weergawes [...]
29 Januarie 2018, 20:00 - 21:00 R180 Dingetjies en Goetertjies is die derde produksie en eenmanstuk aangebied deur Jonathan van die Oos Rand, wat handel oor die alledaagse dingetjies en goetertjies van die lewe. Hy [...]
23 Januarie 2018, 20:00 - 21:30 R140 - R160 Jannie du Toit sing Jacques Brel se tydlose, beeldryke tekste in Afrikaans, Frans, Engels en Nederlands met begeleiding deur klavier, tjello en akkordeon. Brel se geniale [...]
27 Januarie 2018, 20:00 - 22:30 R160 - R200 Nathan Smith speel net die beste van Eric Clapton; Jimi Hendrix; John Mayer en Gary Moore. Kom en geniet die aand met ons, waar ons saam [...]
15 Desember, 19:30 - 22:00 R75 - R150 Brown Suga Productions is weer terug met hulle jaarlikse Kersfeesvertoning met n versameling nostalgiese Kersfees liedjies. Hulle gaan sorg vir n onvergeetlike aand met klassieke Kersfeesliedjies in die [...]
13 Desember, 20:00 - 22:00 14 Desember, 20:00 - 22:00 R190 - R230 Die hoogtepunt van die teaterjaar het aangebreek! Kersfees met Corlea & Jannie beloof om oud en jonk in die perfekte stemming, vir [...]
6 Desember, 20:00 - 21:00 7 Desember, 20:00 - 21:00 8 Desember, 20:00 - 21:00 9 Desember, 20:00 - 21:00 10 Desember, 17:00 - 18:00 R220 - R240 ’n Feestelike aanbieding deur Nataniël. Hierdie is [...]
22 November, 20:00 - 21:30 R150 - R170 Mathys Roets is een van die min kunstenaars in Suid-Afrika wat Leonard Cohen se musiek tot reg laat kom. In hierdie vertoning sal al die gewildste Cohen [...]
21 November, 20:00 - 22:30 R140 - R180 Mel Botes, meester van die kitaar tree op 21 November by die Atterbury teater op met ’n splinternuwe vertoning “Poets, Wine and Song”. Hy neem ons op [...]
15 November, 20:00 - 22:00 R170 Na ’n lang stilte kom Lize Beekman weer draai op die verhoog van die Atterbury Teater met ’n solo-vertoning op 15 November 2017. Saam met die talentvolle pianis en [...]