Danie Niehaus – SOLO
5 Augustus 2018, 16:00 - 17:30 R160 - R180 In SOLO neem Danie Niehaus jou op ’n onvergeetlike reis deur sy lewe, deur tyd … met musiek van lank gelede tot nou en hy reis ook [...]
5 Augustus 2018, 16:00 - 17:30 R160 - R180 In SOLO neem Danie Niehaus jou op ’n onvergeetlike reis deur sy lewe, deur tyd … met musiek van lank gelede tot nou en hy reis ook [...]
3 Augustus 2018, 19:00 - 21:30 R150 Die vrystelling van die debut album in 2017 het die geleentheid geskep om om hierdie ervaring op ’n Nasionale Toer aan te bied. Tshwane is gekies om deur talentvolle [...]
2 Augustus 2018, 20:00 - 22:00 R160 RKO se musiek strek van 'n diep gewortelde plek, wat Ghoema-, Latyns- en Africana-musiek aanneem, insluitend enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Die woorde is [...]
31 Julie 2018, 20:00 - 21:30 R150 Albert Frost – Live & Loud. Met Albert Frost, Chris van der Walt (bass) 7 Jonno Sweetman (dromme) en paar gaskunstenaars. Die afgelope twee jaar sedert Frost se [...]
30 Julie 2018, 19:00 - 21:00 R180 Bekende konsertpianis, Willem de Beer is eersdaags op pad na die VSA om ’n Meester’s graad in Uitvoerende Kuns te studeer. Willem se vlug vertrek vroeg in Augustus, [...]
29 Julie 2018, 17:00 - 18:30 R160 - R180 Jak de Priester se produksie – Die Winterkonsert, bevat 90 min van sy nuutste liedjies en stories oor mense en plekke in ons reënboogland. Sy nuutste [...]
28 Julie 2018, 18:30 - 20:30 R150 Eddie Malan het groot geword in ’n tyd toe musiek modes, taalgebruik en gedrag sterk beïnvloed het. Gospel musiek het toe ook begin wegbeweeg van die tradisionele weergawe [...]
25 Julie 2018, 20:00 - 22:00 R170 - R250 Op 20 Feb. 2012 is die debuut vertoning van Riders from the Storm by die Atterbury Teater aangebied. Dit was die eerste keer wat Ses Legendariese [...]
22 Julie 2018, 18:30 - 20:00 R150 Die vertoning, Joir de Vivre (Chansons de France) is die resultaat van die samevoeging van drie uiteenlopende kunstenaars en van die mooiste Franse liedjies. Kom ervaar n Opera Divo, [...]
24 Junie 2018, 16:00 - 21:00 R150 - R250 Die Nzinis Creations bied op 24 Junie aan “The Rivival Encounter with Thobeka Mahlangu”. Sy is ’n liedjieskrywer, aanbidder en uiters talentvolle musikant. Haar deurbraak het [...]