12 November 12, 2018

Joshua na die Reën

By |2018-11-12T16:16:35+02:0012 November, 2018|Musiek, Teater|Kommentare af op Joshua na die Reën

20 November 2018, 20:00 - 21:30 R140 - R160 DIE WÊRELD… NÁ DIE REËN Joshua na die Reën se unieke musiekstyl en strelende stem boei luisteraars reeds sedert die eerste note van sy debuutalbum, Joshua na [...]

5 November 5, 2018

STARS 4 CANCER

By |2018-11-05T16:34:28+02:005 November, 2018|Musiek, Teater|Kommentare af op STARS 4 CANCER

11 November 2018, 18:30 - 20:30 R150 ’n groep van 7 kunstenaars het saamgekom en besluit om ’n Kersfees program vir KANSA te doen as ’n Fondsinsameling. Bekende name soos Jakkie Louw, Tobie Jooste, Dewald von [...]

29 Oktober 29, 2018

Jan Blohm en Band

By |2018-10-29T20:39:12+02:0029 Oktober, 2018|Musiek, Teater|Kommentare af op Jan Blohm en Band

8 November 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R170 Jan Blohm is geen onbekende in die Suid Afrikaanse musiekbedryf nie! 2018 sien Jan terug op die verhoog met ’n drie stuk groep waar hy die oorspronlike [...]

24 Oktober 24, 2018

Evergreen

By |2018-10-24T11:06:26+02:0024 Oktober, 2018|Musiek, Teater|Kommentare af op Evergreen

3 November 2018, 19:00 - 21:00 R150 Suzette Wilkens Produksies bied Saterdag 3 November om 19:00 ’n Lentekonsert in die Atterbury Teater in Pretoria aan. Die Produksie heet Evergreen en bied voorwaar tydlose musiek aan. Gunstelinge [...]

Title

Go to Top