26 Februarie 26, 2021

Terugploeg se hulp wat werk word ’n werklikheid

By |2022-04-04T16:41:29+02:0026 Februarie, 2021|Mediavrystelling, Nuus, Terugploeg|Kommentare af op Terugploeg se hulp wat werk word ’n werklikheid

Faan en Dirk van der Walt spit die eerste sooi van Terugploeg se nuwe hoofkantoor in hul hoedanigheid as medestigters van WeBuyCars Die eerste sooi van Terugploeg se nuwe verpakkings-, verwerkings- en [...]

14 September 14, 2020

Innovasie en kreatiwiteit: 2020 se unieke Pronk Podium

By |2020-09-14T15:49:21+02:0014 September, 2020|Kuns, Mediavrystelling|Kommentare af op Innovasie en kreatiwiteit: 2020 se unieke Pronk Podium

Hoewel Aardklop vanjaar weens die COVID-19 pandemie gesneuwel het, is besluit om wel voort te gaan met die tiener- en studenteplatform Pronk Podium. En wat ’n wonderlike versameling opvoerings het dit nie tot gevolg gehad [...]

2 Junie 2, 2020

Atterbury Trust en We^Can verlig nood van Laerskool Kameeldrift en omliggende gemeenskap

By |2020-06-03T13:21:34+02:002 Junie, 2020|Mediavrystelling, Nuus, Omgee|Kommentare af op Atterbury Trust en We^Can verlig nood van Laerskool Kameeldrift en omliggende gemeenskap

We^Can is ’n organisasie wat ’n dag voor die aanvang van die Covid-19 grendelstaattydperk in Suid-Afrika afgeskop het. Hierdie organisasie maak dit moontlik vir passievolle Suid-Afrikaners om binne hulle finansiële vermoë en op ’n maklike [...]

18 September 18, 2019

Atterbury se klipreus kry Springbokkleure

By |2019-09-18T14:55:12+02:0018 September, 2019|Mediavrystelling|Kommentare af op Atterbury se klipreus kry Springbokkleure

Rugbylegende Victor Matfield het gister die “grootste Bokondersteuner in die wêreld” onthul – ’n vier-meter-hoë klipstandbeeld wat deur ontwikkelingsmaatskappy Atterbury in ’n reusagtige Springboktrui geklee is ter ondersteuning van die Bokke vir die opkomende Wêreldbekertoernooi. [...]

Title

Go to Top