26 Augustus 26, 2019

keelVOL

By |2019-08-26T15:50:24+02:0026 Augustus, 2019|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op keelVOL

5 September 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R180 Dirk Havenga is die nuwe sang- en musiekonderwyser op die dorp. Hy het ’n terugslag as musikant beleef in die stad, en probeer nou sy heil [...]

5 Augustus 5, 2019

Nagskofkliek

By |2019-08-05T14:01:14+02:005 Augustus, 2019|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op Nagskofkliek

18 Augustus 2019, 15:00 - 16:30 18 Augustus 2019, 18:00 - 19:30 R150 – R170 Regisseur: Etienne Fourie (bekend vir sy films Die Windpomp; Dis koue kos, skat; en Liewe Kersfeesvader) Met Melt Sieberhagen – [...]

8 Julie 8, 2019

OPTOG! Pieter-Dirk Uys: When in doubt say “Darling”

By |2019-07-08T13:08:21+02:008 Julie, 2019|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op OPTOG! Pieter-Dirk Uys: When in doubt say “Darling”

17 Julie 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180   Pieter- Dirk Uys gee perspektief oor die afgelope 40 jaar se “distress, disguise en disgust”: van apartheid tot “tripartite”, van amandla tot Nkandla, van Brexit [...]

8 Julie 8, 2019

OPTOG! Pieter-Dirk Uys: Weerklink van ‘n wanklank (Memoires van toe tot nou)

By |2019-07-08T13:05:37+02:008 Julie, 2019|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op OPTOG! Pieter-Dirk Uys: Weerklink van ‘n wanklank (Memoires van toe tot nou)

16 Julie 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180   Hierdie skreeusnaakse en eerlike eenman memoire van Pieter-Dirk Uys is alles hy, maar sonder die grimering! Sonder enige rekwisiete, vals wimpers of hoë hakke om [...]

Title

Go to Top