19 Mei 19, 2016

Navi Redd

By |2016-05-19T10:56:49+02:0019 Mei, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Navi Redd

20 May, 20:00 - 21:30  R140 Na 10 jaar in die vermaakbedryf nog steeds daardie een vertoning wat jy nie mag misloop nie... Navi Redd is Hanno, Killer, Schalk, Hennie en Sparky. Ouer, gryser, wyser, beter... Die [...]

12 Mei 12, 2016

Nobelpryswenner steun veldtog teen nuwe taalbeleid

By |2016-05-12T14:00:56+02:0012 Mei, 2016|Kultuur, Studentestories|Kommentare af op Nobelpryswenner steun veldtog teen nuwe taalbeleid

Die Nobelpryswenner JM Coetzee en die bekende Britse oud-diplomaat lord Robin Renwick, het onlangs hul steun verleen aan die Gelyke Kanse-veldtog om Afrikaans se gelyke status met Engels as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch te [...]

4 Mei 4, 2016

Die Atterbury Teater vier sy vyfde verjaarsdag in styl!

By |2016-05-04T10:11:57+02:004 Mei, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Die Atterbury Teater vier sy vyfde verjaarsdag in styl!

14 May, 20:00 - 21:30  15 May, 16:00 - 17:30  R200 In Mei 2016 is die hoogs gewilde Atterbury Teater in Pretoria vyf jaar oud en die amptelike viering van een van die gunsteling ‘tuistes’ van Suid-Afrikaanse [...]

25 April 25, 2016

SA Akademie ken pryse toe vir baanbrekers

By |2016-04-25T14:54:51+02:0025 April, 2016|Kultuur|Kommentare af op SA Akademie ken pryse toe vir baanbrekers

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) het onlangs hul jaarlikse toekennings aan verskeie baanbrekers toegeken, waaronder die Hertzogprys vir prosa, skryf Maroela Media www.maroelamedia.co.za op hul webwerf. Die oogmerk [...]

Title

Go to Top