5 Julie 5, 2016

Thumbelina

By |2016-07-05T10:41:22+02:005 Julie, 2016|Kultuur, Teater|Kommentare af op Thumbelina

16 Julie, 19:30 - 21:15  20 Julie, 15:00 - 16:45  21 Julie, 19:00 - 20:45  22 Julie, 10:00 - 11:45  R120 O.A.K. Youth Theatre bied aan: THUMBELINA Hierdie winter sal O.A.K. Youth Theatre weereens die beste talent van ons land se jeug [...]

29 Junie 29, 2016

Jakkals en Wolf

By |2016-06-29T16:33:43+02:0029 Junie, 2016|Kultuur, Teater|Kommentare af op Jakkals en Wolf

8 Julie, 11:00 - 11:50  R90 Arme Wolf! Waar hy ook al kom, probeer die Skelm Jakkals hom ’n streep trek. Die hare waai behoorlik – en saam beleef die twee van hulle allerhande skreeusnaakse avonture. Afrikaanse [...]

29 Junie 29, 2016

Act Studios begin hul kinderteater met ‘n liefdadigheidsvertoning

By |2016-06-29T16:29:29+02:0029 Junie, 2016|Kultuur, Teater|Kommentare af op Act Studios begin hul kinderteater met ‘n liefdadigheidsvertoning

5 Julie, 18:30 - 23:00  6 Julie, 18:30 - 23:00  R150 Act Studios is die grootste drama studio in Suid-Afrika in privaatbesit en het besluit om hul eie Kinderteater Afdeling te begin. Volgens die hoof van die Studio, Deborah [...]

23 Junie 23, 2016

VarsGeBek

By |2016-06-23T11:22:38+02:0023 Junie, 2016|Kultuur, Mediavrystelling|Kommentare af op VarsGeBek

Hoop jy nog hete kole op iemand se voorhoof, of sit jy eerder iemand in die oë? Het jy ʼn Afrikaanse ekwivalent vir “dab” (as ʼn fietsryer met sy/haar voet aan die grond raak; iets [...]

21 Junie 21, 2016

Excavate

By |2016-06-21T13:39:36+02:0021 Junie, 2016|Kultuur, Teater|Kommentare af op Excavate

26 June, 18:00  R150 Hierdie jaar is ’n groot eerste vir El’Shebang Dans! Vir die laaste 7 jaar het El’Shebang saam met TUIN gewerk om hul jaarlikse “Songs of a Dancing Poet” vertonings te bring. Hierdie jaar [...]

Title

Go to Top