Nataniël – Somerkombuis
14 November, 19:00 - 20:30 R200 Die jaar lê amper op sy rug en die meeste mense se kookvernuf begin daaronder ly... In die vierde seisoenkombuis van 2016 sal jy weer jou muse kan laat [...]
14 November, 19:00 - 20:30 R200 Die jaar lê amper op sy rug en die meeste mense se kookvernuf begin daaronder ly... In die vierde seisoenkombuis van 2016 sal jy weer jou muse kan laat [...]
Foto: Alexander Johnson (beoordelaar), Claudine van Breda, Swunhtat Oo (wenner), Nina Schumann (beoordelaar) en John Roos (beoordelaar) Die algehele wenner van vanjaar se Atterbury Nasionale Klavierkompetisie is ’n onpretensieuse, plat-op-die-aarde 17-jarige van Harrismith, met ’n [...]
Afrikaans is so ’n dinamiese taal en dié van ons wat hom praat, sal weet dat daar gedurig nuwe woorde geskep word. Party is so eksoties dat dit mens ’n tydjie vat om uit te [...]
12 November, 18:30 - 21:00 R145 Zelmia Bezuidenhout se “Dance Du Ventre Belly Studio” bied weer hul jaarlikse studentvertoning aan. Die Engelse term “belly dance” kom van die letterlike vertaling van die Franse “danse du ventre” [...]
Die sjarme van daai ou Countryliedjies wat deur ons koppe bly draal, ontwyk niemand nie. Vir sy CD en toer IF YOU COULD READ MY MIND het Steve Hofmeyr uiteindelik sy ou Country gunstelinge afgestof [...]
8 November, 20:00 - 21:15 R160 - R180 Dit is nou 10 jaar sedert Mathys Roets en Anna Davel vir die eerste keer saam opgetree het in die tydens die opname van Mathys se DVD “Vrydag [...]
7 November, 20:00 - 21:15 R175 Dan Patlansky keer terug in 2016 met nog ‘n meesterstuk nadat sy vorige album “Dear Silence Thieves” as #1 Blues Rock Album in die wêreld genomineer is. “Intro Vertigo” is die [...]
11 November, 20:00 - 21:30 R140 - R160 Blomtrein stel in September 2016 hul debuut album bekend. Die album bestaan uit 10 akoestiese rock snitte, alles oorspronklike musiek en lirieke deur Jan Blohm en Neil Nachtrein. Dit [...]
Steve Hofmeyr se huldeblyk in country-musiek, IF YOU COULD READ MY MIND, is hierdie veelsydige kunstenaar se 28ste album-uitreiking. Dis nie die eerste keer dat Steve hulde bring aan country-legendes nie; in 2008 het hy [...]
Een van die grootste foute wat baie Afrikaanse mense maak, is om te dink Afrikaans is ’n las op hulle of hul kinders en dat dit hulle minder bemarkbaar maak om werk te kry, skryf [...]