30 Oktober 30, 2014

Kyk vorentoe, kyk terug met Cornwall Hill College kuns

By |2014-10-30T09:31:31+02:0030 Oktober, 2014|Cool Capital, Kuns|Kommentare af op Kyk vorentoe, kyk terug met Cornwall Hill College kuns

Cornwall Hill College is baie trots daarop om deel te kan wees van die Cool Capital Hoërskool kunsinisiatief wat deur Atterbury Trust geborg is. Hulle is dankbaar vir die geleentheid om daarmee geassosieer te wees en [...]

22 Oktober 22, 2014

Klipkuns gaan groot by Eduplex vir Cool Capital 2014!

By |2014-10-21T16:30:29+02:0022 Oktober, 2014|Cool Capital, Skole|Kommentare af op Klipkuns gaan groot by Eduplex vir Cool Capital 2014!

Eduplex College se kunsleerlinge het met soveel ywer ingespring in Atterbury Trust se Cool Capital Hoërskoolkunsprojek, dat dit op die ou end heelwat groter was as aanvanklik beplan. Ons gesels met die kunsonderwyseres, Christene Webb, [...]

25 September 25, 2014

St Alban’s wys hulle Cool Capital kuns

By |2014-09-26T17:59:27+02:0025 September, 2014|Cool Capital, Kultuur, Kuns|Kommentare af op St Alban’s wys hulle Cool Capital kuns

St Alban’s College het besluit op ‘n muurskildery vir hulle inskrywing in die Atterbury Trust se Cool Capital Hoërskoolkunsprojek. Ons het met die projekleier, graad 11-leerling Selwyn Steyn, gesels oor die proses. Waar is die [...]

19 September 19, 2014

Al gewonder waar die Cool Capital 2014 logo vandaan kom?

By |2014-09-19T16:48:58+02:0019 September, 2014|Cool Capital, Kultuur|Kommentare af op Al gewonder waar die Cool Capital 2014 logo vandaan kom?

“In skakerings van kohesie” Verkort uit Beeld se Cool Capital bylae, 26 Augustus Die Cool Capital logo is in 2013 deur die bekroonde ontwerp - en kommunikasiemaatskappy Sunshinegun ontwerp as ‘n geskenk aan Cool Capital. [...]

Title

Go to Top