4 September 4, 2020

Afrikaans – ’n hupstoot vir ’n beter toekoms

By |2020-09-04T15:09:38+02:004 September, 2020|Afrikaans|Kommentare af op Afrikaans – ’n hupstoot vir ’n beter toekoms

Uitvoerende trustee Zahn Hulme het onlangs deelgeneem aan ’n Vrouemaand-paneelbespreking op ’n webinaar aangebied deur die Afrikaanse Taalraad. Die onderwerp was die belangrikheid van Afrikaans in die opvoedkunde-arena, in ’n tyd waarin universiteite toenemend verengels. [...]

17 Junie 17, 2019

Ryloop

By |2019-06-10T09:47:03+02:0017 Junie, 2019|Afrikaans, Kultuur|Kommentare af op Ryloop

Rubriekskrywer skryf Koos Greeff gee op Maroela Media se webwerf ’n nostalgiese terugblik na hierdie verskynsel waarmee hy soos soveel ander jongmense in die verlede van punt A tot punt B gekom het… Toe ek [...]

8 April 8, 2019

Blinde NWU-student en gidshond vang saam graad

By |2019-04-04T16:24:18+02:008 April, 2019|Afrikaans, Omgee, Studentestories|Kommentare af op Blinde NWU-student en gidshond vang saam graad

Toe Jeanne-Mari Viviers (28) en haar geliefde gidshond, Ebba, onlangs die Noordwes Universiteit se verhoog betree om haar LLBgraad te ontvang, het sy nie die oorverdowende applous verwag waarmee hulle begroet is nie, skryf Leonie [...]

29 Maart 29, 2019

Deure swaai oop vir minderbevoorregte Karookinders

By |2019-03-29T11:25:23+02:0029 Maart, 2019|Afrikaans|Kommentare af op Deure swaai oop vir minderbevoorregte Karookinders

Woorde Open Wêrelde (WOW) is ’n bemagtigingsprojek van die Universiteit van Stellenbosch Woordfees, wat ’n verskeidenheid van kreatiewe programme insluit wat gerig is op die bevordering van taal, letterkunde en die kunste onder die jeug [...]

11 Maart 11, 2019

Jongman spring in om kinderhuiskinders se fietse te herstel

By |2019-03-08T09:47:59+02:0011 Maart, 2019|Afrikaans, Kultuur|Kommentare af op Jongman spring in om kinderhuiskinders se fietse te herstel

ʼn Negentienjarige man van Brits in Noordwes het onlangs tientalle kinderhuiskinders se dag gemaak toe hy uit die bloute by hulle opgedaag het om hul fietse reg te maak, skryf Janie Monsieur op Maroela Media [...]

Title

Go to Top