6 Mei 2018, 17:00 – 19:00

R150 – R190

n Huldeblyk aan die een van die beste sangduo’s van alle tye – Richard & Karen Carpenter. Ons volg die storie van hulle beginjare, die reis na sterstatus, die vreugdes, die verdriet, die opofferings, die onbekende staaltjies agter die bekende liedjies. ’n Aand vol verrassings en nostalgie wat jou waardering vir die Carpenters se musiek sal verdiep en verryk.

Kunstenaars: Johan Kelber, Anel Stricker-Bessinger, Marguerite Swart, Werner Bessinger, Ammiēl Kelber, Barry Snyman, Corné Dannhauser

6 Mei 2018, 17:00 – 19:00 Atterburyteater