20 April, 20:00 – 22:00

R100 – R180

Ons bring vir jou die verhaal van die broer en suster duo, Richard en Karen Carpenter. ’n Musikale huldeblyk aan hulle kenmerkende liedjies, ingekleur deur die storie van hulle reis na roem, die gelag, die trane, die persoonlike staaltjes en ’n paar ander verrassings. Geproduseer en verwerk deur Johan Kelber (klawerbord en agtergrondstemme). Die res van die span sluit in: Anél Stricker-Bessinger (stem, agtergrondstemme & draaiboek), Werner Bessinger (kitare en agtergrondstemme), Ammiël Kelber (kitare en agtergrondstemme), Marguerite Swart (tromme).

Atterburyteater