1 October, 9:00 – 12:30 

R300

Kom vier jou vrouwees saam met Melinda Bam (Mej SA 2011); Dr Elna Rudolph (Seksuoloog van My Sexual Health); Lori Milner (Beyond the Dress); Martina Schoen (Mev SA 2016 finalis) en Pulane Sekepe (Jakaranda FM) vir ’n inspirerende oggend ter ondersteuning van KANSA!

Atterburyteater