11 Julie 2018, 19:30 – 21:30
12 Julie 2018, 10:00 – 12:00
12 Julie 2018, 15:00 – 17:00
13 Julie 2018, 10:00 – 12:00
13 Julie 2018, 15:00 – 17:00
13 Julie 2018, 19:30 – 21:30
14 Julie 2018, 11:00 – 13:00
14 Julie 2018, 15:00 – 17:00
14 Julie 2018, 20:00 – 22:00
16 Julie 2018, 10:00 – 12:00
17 Julie 2018, 10:00 – 12:00
18 Julie 2018, 10:00 – 12:00
19 Julie 2018, 10:00 – 12:00
19 Julie 2018, 19:30 – 21:30
20 Julie 2018, 10:00 – 12:00
20 Julie 2018, 15:00 – 17:00
20 Julie 2018, 20:00 – 22:00
21 Julie 2018, 11:00 – 13:00

 

R130 – R150

O.A.K. Jeugteater se Beauty and the Beast word opgevoer by die Atterbury Teater in Julie 2018. Hierdie produksie beloof om die gehoor te vermaak met hope talentvolle jong kunstenaars. Meeste van hierdie jong kunstenaars kom van die groter Gauteng area, maar sommiges kom selfs van so ver as die Oosrand en Witbank af.

Die storie van Belle is ’n klassieke verhaal waarin ware liefde seevier. Ons ontmoet Belle as ’n jong dame wat dit geniet om boeke te lees. Ongelukkig dink die mense van die dorp dat Belle se gedrag iewat ongewoon is. Die baie-vol-van-homself Gaston, sien Belle en besluit sommer daar en dan dat dit sy toekomstige bruid gaan wees. Hierdie nuus word natuurlik verwelkom deur Gaston se handlanger, Le Fou.
Die storie se spanningslyn word verhoog wanneer Maurice, Belle se pa, op een van sy reise gevange geneem word deur die Ondier wanneer hy probeer om ’n roos te pluk vir sy lieflingsdogter.

Belle besef dat iets met haar pa gebeur het en begin ’n soektog. So beland sy toevallig by die Ondier se kasteel waar sy ’n pratende teepot, ’n grompot Klok, ’n uitbundige Verestoffer en ’n vriendelike kandelaar ontmoet. Sy ontdek dat haar pa deur die Ondier gevange geneem is, maar met ’n slim plan ruil sy plekke met haar pa.

Hierdie vertoning spog met pragtige kostuums wat gemaak en voorsien is deur Hollywood Costumes en die musiek sal oud en jonk se tone laat krul van lekkerkry.

Verlede jaar se produksie, Cinderella, was uitverkoop binne die tweede produksie week. Sou jy gelukkig genoeg gewees het om Cinderella te sien, sal jy verseker Beauty and the Beast ook geniet. Die vertoning vind plaas van 11 – 21 Julie. Om teleurstelling te vermy, bespreek nou deur Computicket.

11 Julie 2018, 19:30 – 21:30 Atterburyteater
12 Julie 2018, 10:00 – 12:00
Atterburyteater
12 Julie 2018, 15:00 – 17:00
Atterburyteater
13 Julie 2018, 10:00 – 12:00
Atterburyteater
13 Julie 2018, 15:00 – 17:00
 Atterburyteater
13 Julie 2018, 19:30 – 21:30
Atterburyteater
14 Julie 2018, 11:00 – 13:00
Atterburyteater
14 Julie 2018, 15:00 – 17:00
Atterburyteater
14 Julie 2018, 20:00 – 22:00
Atterburyteater
16 Julie 2018, 10:00 – 12:00
Atterburyteater
17 Julie 2018, 10:00 – 12:00
Atterburyteater
18 Julie 2018, 10:00 – 12:00
Atterburyteater
19 Julie 2018, 10:00 – 12:00
Atterburyteater
19 Julie 2018, 19:30 – 21:30
Atterburyteater
20 Julie 2018, 10:00 – 12:00
Atterburyteater
20 Julie 2018, 15:00 – 17:00
Atterburyteater
20 Julie 2018, 20:00 – 22:00
 Atterburyteater
21 Julie 2018, 11:00 – 13:00
 Atterburyteater