Die Protea-eendag krieketkaptein, AB de Villiers, hou jaarliks ‘n Battle of the Bush gholfdag waar die totale  opbrengs aan liefdadigheidsprojekte gaan. Die gholfdag is vanjaar op 12 Augustus by die Pretoria Country Club aangebied.
Atterbury het vanjaar saamgespan en twee R20 000 beurstoekennings aan twee belowende jong krieketspelers gemaak. AB se borg, Kookaburra, het kriekettoerusting aan die twee spelers geskenk.

Battle of the Bush Enrico Vorster