11 March, 20:00 – 21:30

R200 – R220

Dertig jaar van toer, ses kinders, twee eksvrouens, ’n nuwe vrou, ses dvd’s, twee flieks, Vegas, Cleese, Connoly, Monkhouse, miljoene myle afgelê in vliegtuie en ’n Lifetime Achiever beeldjie op sy rak… As Barry Hilton nie dié Suid-Afrikaanse komediereus is nie, dan is niemand nie.

Gesmee in die vuur van die wêreldwye komedie-kringe van Londen tot Hong Kong, trek hierdie veelsydige en dinamise komedie-ikoon gehore met sy aantrekkende sjarme en aansteeklike gemak. Sy knap tydsberekening en flink vining dink sal enige gehoor in vervoering bring, ongeag hul eie agtergrond.

Atterburyteater