30 April 2018, 20:00 – 22:00

R150 – R160

In Backstreet’s Back word daar hulde gebring aan die Backstreet Boys deur Marno Brandt, Stephan van Huyssteen en Abel Knobel.  Hierdie produksie poog om musiek van internasionale standaard na die verhoog van die Atterbury Teater te bring. Kom geniet van hulle grootste treffers soos “Larger than Life”, “Everybody”, “As long as you love me “, “Incomplete”, en vele meer wat sal klink net soos die oorspronklike. Wees reg om weggeblaas te word!

30 April 2018, 20:00 – 22:00 Atterburyteater