About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
7 Maart 7, 2017

Duncan Faure

By |2017-03-07T11:11:39+02:007 Maart, 2017|Musiek, Teater|Kommentare af op Duncan Faure

15 Maart, 20:00 - 22:00 16 Maart, 20:00 - 22:00 R250 - R300 Duncan Faure het internasionale status bereik toe hy in 1975 by die Suid-Afrikaanse groep RABBIT aangesluit het. Hy het verseker sy stempel afgedruk [...]

20 Februarie 20, 2017

The Most Beautiful Love Songs (Corlea Botha en Jannie Moolman)

By |2017-02-20T14:57:04+02:0020 Februarie, 2017|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op The Most Beautiful Love Songs (Corlea Botha en Jannie Moolman)

4 Maart, 20:00 - 22:00 R160 - R180 Klassieke styl, sjarme in oorvloed, ‘n tikkie humor, en hemelse stemme – so ken ons die gewilde Jannie en Corlea. Na die sukses van hulle eerste toer en [...]

Title

Go to Top