Die dodelikste wapen…
Die Afrikaanse liedjieskrywer en sanger Chris Chameleon skryf in ‘n rubriek op Maroela Media se webwerf oor sy “doeanegesig” en die geheime wapen wat hy altyd saam met hom smokkel a hy op reis gaan… [...]
Die Afrikaanse liedjieskrywer en sanger Chris Chameleon skryf in ‘n rubriek op Maroela Media se webwerf oor sy “doeanegesig” en die geheime wapen wat hy altyd saam met hom smokkel a hy op reis gaan… [...]
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) wat onder meer deur sy webwerf en die nuttige ViVa-app Aanlyn gratis toegang tot woordeboeke bied, het sy databasis onlangs beduidend uitgebrei, skryf Maroela Media op sy webwerf. Dit [...]
https://youtu.be/aMtLVTX1EFw
6 April, 11:00 - 12:00 Dit is dan nou sesuur en hier volg ’n baie belangrike aankondiging! Haas Das se Nuuskas, dit is nou EK en my dierevriende kom kuier binnekort in Menseland... Hier volg [...]
Een aspek wat alle Atterburybeursstudente in gemeen het, is dat hulle wyer kyk as akademie, en almal besig is om hul ook voor te berei vir ’n lewe waar hulle diens kan lewer aan ander en ’n impak kan maak in hulle gemeenskap. Ons gesels met Oelof Stander.
Hier by Atterbury Trust is ons groot liefhebbers van teater, en veral toneelopvoerings. Om ’n toneelstuk op die planke te bring is ’n duur storie, en om dit op toer te neem sodat meer mense [...]
Om met voormalige Atterbury beurshouer Tamaryn du Preez te gesels, is om te besef watter waardevolle hulpbron die volgende generasie is, en hoe belangrik dit is om sulke jongmense te identifiseer en te help om [...]
30 Maart, 19:30 - 20:30 R100 Mandi Du Plooy-Baard gesels met Nadia Beukes en medeskrywer Jana van der Merwe by hierdie musikale boekbekendstelling met gaskunstenaars, Dinamiese Dames: Edrien Erasmus, Marisa Drummond en Melissa Bam. Atterburyteater
27 Maart, 20:00 - 22:00 R150 Blomtrein stel in September 2016 hul debuut album bekend. Die album bestaan uit 10 akoestiese rock snitte, alles oorspronklike musiek en lirieke deur Jan Blohm en Neil Nachtrein. Dit [...]
Dis een van die groot vreugdes vir die Atterbury Trust beurspaneel om te kan waarneem, hoe ‘n skugter matrikulant oor ‘n paar jaar kan transformeer in ‘n bekwame professionele jongmens wat met vertroue sy of haar [...]