About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
28 Junie 28, 2017

Dave Matthews Tribute

By |2017-06-28T11:11:38+02:0028 Junie, 2017|Musiek, Teater|Kommentare af op Dave Matthews Tribute

2 Julie, 18:00 - 21:30 R180 Die Dave Matthews Tribute Band sal verseker alle gehore, van die mees vurige Dave Matthews aanhanger tot die alledaagse musiekliefhebber, inspireer, verbaas en diep bevredig. Oor die laaste 10 [...]

26 Junie 26, 2017

’n Hupstoot vir gehalte-Afrikaanse onderwys

By |2017-06-26T15:02:41+02:0026 Junie, 2017|Kultuur, Kuns, Musiek|Kommentare af op ’n Hupstoot vir gehalte-Afrikaanse onderwys

Atterbury se mense het vroëer vandeesmaand saam met die Laeveld feesgevier toe ’n nuwe veeldoelige kultuursentrum by Hoërskool Nelspruit amptelik geopen is. Hierdie eerste fase van ’n projek wat deur die Trust vir Afrikaanse Onderwys [...]

19 Junie 19, 2017

Dave Matthews Tribute

By |2017-06-19T13:49:51+02:0019 Junie, 2017|Teater|Kommentare af op Dave Matthews Tribute

Die Dave Matthews Tribute Band sal verseker alle gehore, van die mees vurige Dave Matthews aanhanger tot die alledaagse musiekliefhebber, inspireer, verbaas en diep bevredig. Oor die laaste 10 jaar, het hierdie huldeblyk groep ’n [...]

Title

Go to Top