About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
17 Julie 17, 2017

Dawie de Jager

By |2017-07-17T16:40:02+02:0017 Julie, 2017|Musiek, Teater|Kommentare af op Dawie de Jager

30 Julie, 16:00 - 17:30 R140 - R160 Dawie de Jager het in die laaste drie maande Suid-Afrika se harte gewen (en gebreek) op MNET se realiteitsprogram The Voice. Sy groot glimlag en stem het [...]

17 Julie 17, 2017

Cinderella

By |2017-07-17T16:40:22+02:0017 Julie, 2017|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op Cinderella

21 Julie, 20:00 - 22:00 22 Julie, 15:00 - 17:00 22 Julie, 20:00 - 22:00 26 Julie, 10:00 - 12:00 27 Julie, 10:00 - 12:00 28 Julie, 10:00 - 12:00 28 Julie, 15:00 - 17:00 [...]

10 Julie 10, 2017

Van wyke en vleiskaste

By |2017-07-10T14:34:37+02:0010 Julie, 2017|Kultuur|Kommentare af op Van wyke en vleiskaste

By die Virtuele Instituut vir Afrikaans kry die span taalghoeroes soms baie interessante navrae van gebruikers. Sophia Kapp, VivA se senior taaladviseur, skryf op Maroela Media se webwerf oor hoe maklik ‘n vertaling ontspoor en [...]

7 Julie 7, 2017

Chris Chameleon: Die mes

By |2017-07-07T10:40:46+02:007 Julie, 2017|Kultuur|Kommentare af op Chris Chameleon: Die mes

Die bekroonde sanger-liedjieskrywer Chris Chameleon is ook ’n bewaringsaktivis, ambassadeur vir Leadership for Conservation in Africa en beskermheer van die FAK-liedjietuin. Maar toe hy klein was, was hy ‘n rakker. Hy skryf op Maroela Media [...]

3 Julie 3, 2017

Jägermeister Presents Van Coke Kartel – The Final Tour

By |2017-07-03T12:43:07+02:003 Julie, 2017|Musiek, Teater|Kommentare af op Jägermeister Presents Van Coke Kartel – The Final Tour

16 Julie, 18:00 - 19:00 R150 Na ’n brutale dekade van rock ’n roll, 5 vollengte albums, verskeie tromspelers, ’n klomp gesogte toekennings, internasionale toere na plekke soos Taiwan en Europa, openingskunstenaar vir groot name soos Metallica, het Van [...]

Title

Go to Top