About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
8 Augustus 8, 2017

Nog ’n kerfie van Die Mes, deur Chris Chameleon

By |2017-08-07T16:23:45+02:008 Augustus, 2017|Kultuur|Kommentare af op Nog ’n kerfie van Die Mes, deur Chris Chameleon

Hier volg deel twee van kunstenaar Chris Chameleon se storie oor Die Mes, wat hy vir Maroela Media geskryf het. Lees die eerste aflewering van die storie in drie dele hier: https://atterburytrust.org/chris-chameleon-die-mes/  ... en toe [...]

27 Julie 27, 2017

’n Dorp se trots

By |2017-08-11T14:45:23+02:0027 Julie, 2017|Kultuur|Kommentare af op ’n Dorp se trots

Die Hoërskool Nelspruit se nuwe kultuursentrum is die trots nie net van die skool nie, maar van die hele dorp, trouens, die hele Laeveld, omdat dit die drome weerspieël om Afrikaanse onderrig te ondersteun en [...]

26 Julie 26, 2017

’n Tweede kans

By |2017-07-26T09:38:55+02:0026 Julie, 2017|Studentestories|Kommentare af op ’n Tweede kans

Daar is altyd ’n tweede kans, en wat jy daarmee doen, kan jou lewe verander. Dit is die les wat een van ons inspirerende beursstudente, Maritza Schoerie, in haar eie lewe geleer het. Haar kinderjare [...]

24 Julie 24, 2017

Rian met Rian

By |2017-07-24T16:44:59+02:0024 Julie, 2017|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op Rian met Rian

5 Augustus, 20:00 - 21:00 R140 - R160 Eendag lank, lank gelede het Rian van Heerden elke jaar ’n hoogs kontroversiële eenman produksie na die planke toe gebring. En toe? Wel, toe gaan maak hy [...]

Title

Go to Top