About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
2 Oktober 2, 2017

Manie Jackson met Legendes Lance James en Barbara Ray

By |2017-10-02T15:36:58+02:002 Oktober, 2017|Musiek, Teater|Kommentare af op Manie Jackson met Legendes Lance James en Barbara Ray

2 Oktober, 20:00 - 22:00 R120 - R150 Dubbele Platinum verkoper, Manie Jackson, nou beskikbaar landwyd, vir konserte met van “ons Legendes” wat almal Goud of Platinum status bereik het gedurende hulle loopbane. Dit is [...]

28 September 28, 2017

“Ontwerp is meer as net mooi prentjies…”

By |2017-10-13T15:17:15+02:0028 September, 2017|Nuus|Kommentare af op “Ontwerp is meer as net mooi prentjies…”

Bolandse nooientjie Lené van Heerden wen gereeld pryse vir haar kreatiwiteit… sy het selfs in 2015 haar Atterburybeurs in VivA-Afrikaans se skole-idioomkompetisie losgeslaan met een van haar 28 inskrywings! En as ’n tweedejaarstudent in multimedia-ontwerp [...]

21 September 21, 2017

Van “probleemkind” tot ster-onderwyser

By |2017-09-21T09:52:28+02:0021 September, 2017|Studentestories|Kommentare af op Van “probleemkind” tot ster-onderwyser

Atterbury Trust se afgestudeerde beursstudente raak sodra hulle die beroepsmark betree in effek skenkers, wanneer hulle as nuwe salaristrekkers hul rentevrye beurslenings begin terugbetaal. Dit hou so ook die wiel aan die draai sodat nuwe [...]

20 September 20, 2017

Danie Niehaus en Pietman die Skot – Die ding van ‘n liedjie

By |2017-09-20T16:24:08+02:0020 September, 2017|Musiek, Teater|Kommentare af op Danie Niehaus en Pietman die Skot – Die ding van ‘n liedjie

28 September, 20:00 - 21:30 R170 Die ding van ’n liedjie herbesoek die manier waarop folk, country en popmusiek van verskillende eras ons as Suid-Afrikaners se skryfstyl en denkwyses beïnvloed het. Dié musikante wys hul [...]

20 September 20, 2017

TRIOMF

By |2017-09-20T16:15:09+02:0020 September, 2017|Musiek, Teater|Kommentare af op TRIOMF

27 September, 19:00 - 21:00 R175 Ons hou konsert op 27 September om fondse vir die Triomfkliniek in te samel. Die Triomfkliniek is in 2014 met die hulp van Atterbury Trust en ’n paar vrywilligerdokters [...]

14 September 14, 2017

Ontmoet ons medewerkers: GROOTfm 90.5 se radioman Riaan Grobler

By |2017-09-14T14:23:26+02:0014 September, 2017|GROOTfm, Kultuur|Kommentare af op Ontmoet ons medewerkers: GROOTfm 90.5 se radioman Riaan Grobler

Die slagspreuk “It’s a matter of association” is nie verniet deel van die groter Atterbury leksikon nie, want ons netwerk van medewerkers en vennote is een van ons mees waardevolle hulpbronne. Neem nou maar vir [...]

Title

Go to Top