About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
22 Januarie 22, 2018

Hound Dog

By |2018-01-22T14:13:05+02:0022 Januarie, 2018|Musiek, Teater|Kommentare af op Hound Dog

31 Januarie 2018, 20:00 - 21:30 R100 Toe wel-bekroonde skrywer en vervaardiger Deon Opperman vir Matt gevra het om ’n vertoning te doen oor Elvis Presley se musiek, het Matt die geleendheid met albei hande [...]

19 Januarie 19, 2018

Nuwe jaar, nuwe hoop

By |2018-01-19T12:59:14+02:0019 Januarie, 2018|Studiebeurse|Kommentare af op Nuwe jaar, nuwe hoop

’n Nuwe jaar, en sowat 70 nuwe universiteits- en kollege-studente maak reg om ’n nuwe akademiese jaar aan te pak met die hulp van Atterbury Trust se beursprogram. Heelwat van hierdie jongmense sou glad nie [...]

Title

Go to Top