Alumnistories – ’n mens-mens op ’n myndorp
Atterbury Trust beursalumni Elrinda Rost het nie net ʼn buitengewone naam nie, sy maak ook ʼn spesiale en betekenisvolle bydrae tot ander mense se lewens by die Assmang Khumani Ysterertsmyn naby Kathu. Dis ’n lang [...]