About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
12 April 12, 2018

Treffer-toneelstuk by Atterbury Teater op die planke

By |2018-06-25T10:08:46+02:0012 April, 2018|Kultuur, Teater|Kommentare af op Treffer-toneelstuk by Atterbury Teater op die planke

Die Nasionale Teaterinisiatief (NATi) is die medeborg van die treffer-drama Monsieur Ibrahim en die Blomme van die Koran wat eersdaags by die Atterbury Teater op die planke gebring word. Ons hoor by NATi se Cornelia [...]

10 April 10, 2018

Produksiehuis ‘kweek liefde vir teater’ by Afrikaanse skole

By |2018-04-10T08:00:21+02:0010 April, 2018|Kultuur|Kommentare af op Produksiehuis ‘kweek liefde vir teater’ by Afrikaanse skole

Meer as 5 000 leerders sal weer vanjaar aan Afrikaanse teaterproduksies blootgestel word wanneer Andre Stolz Produksies vir die tiende jaar na Afrikaanse huistaal-skole met drie Afrikaanse produksies toer, skryf Janie Monsieur op Maroela Media [...]

9 April 9, 2018

Hoe om ’n bobaas konferensie “op die planke” te bring

By |2018-04-09T15:28:26+02:009 April, 2018|Teater|Kommentare af op Hoe om ’n bobaas konferensie “op die planke” te bring

Met sy sentrale posisie in Lynnwood Bridge is Atterbury Teater nie net geliefd onder Pretoria se teatergangers nie; dit is ook ’n gewilde lokaal vir korporatiewe funksies, en met goeie rede. Ons hoor wat alles [...]

26 Maart 26, 2018

LRPS Music Festival

By |2018-06-25T10:14:17+02:0026 Maart, 2018|Musiek, Teater|Kommentare af op LRPS Music Festival

7 April 2018, 19:00 - 22:00 R180 - R250 As gevolg van die agteruitgaan van die ekonomie en die staat se verminderde insette, is die beskikbaarheid van rekenaar toerusting in staats skole gebrekkig of soms afwesig. [...]

Title

Go to Top