“Alles wat ons doen, gaan oor Afrikaans”
Amper 12 000 gebruikers op die VivA webwerf, meer as 40 400 mense wat die VivA app afgelaai het… VivA het vir duisende mense verander hoe hulle omgaan met taalnavrae. Ons het met bestuurshoof Marlie [...]
Amper 12 000 gebruikers op die VivA webwerf, meer as 40 400 mense wat die VivA app afgelaai het… VivA het vir duisende mense verander hoe hulle omgaan met taalnavrae. Ons het met bestuurshoof Marlie [...]
Party mense klou verbete aan hul taalgewoontes, selfs al is hulle verkeerd. Kyk nou maar na die garde wat glo “Australianers” is ’n woord, vertel VivA Afrikaans se taalghoeroe Sophia Kapp op Maroela Media se [...]
Om met woorde te speel, is nie almal beskore nie. As jy dus dink jy het digtalent, skryf in vir vanjaar se BoekeJol-digkunskompetisie, nooi Maroela Media op hul webwerf. Dit maak nie saak hoe oud [...]
11 Julie 2018, 19:30 - 21:30 12 Julie 2018, 10:00 - 12:00 12 Julie 2018, 15:00 - 17:00 13 Julie 2018, 10:00 - 12:00 13 Julie 2018, 15:00 - 17:00 13 Julie 2018, 19:30 - [...]
3 Julie 2018, 18:30 - 20:30 4 Julie 2018, 18:30 - 20:30 5 Julie 2018, 10:00 - 12:00 5 Julie 2018, 18:30 - 20:30 6 Julie 2018, 10:00 - 12:00 6 Julie 2018, 18:30 - [...]
2 Julie 2018, 19:00 - 20:30 R200 Moeg vir dieselfde ou verbeeldinglose kos? Nie meer lus om ure agter die potte te staan nie? Nataniël se Winterkombuis is nét die ding om jou te inspireer! [...]
Hoe lekker om die TV aan te skakel en een van ons Atterbury Trust-beurs alumni te sien waar sy haar uitleef in haar gekose beroep; presies wat ons met die beursprogram wil regkry. Die lewe [...]
Ek wil net baie dankie sê aan die Atterbury span vir die wonderlike geleentheid om my BRekeningkunde graad te voltooi. Danksy dit is ek alreeds besig met my klerkskap en kan ek in die toekoms [...]
Ek wou as klein dogtertjie ’n onderwyseres word. My poppe, sussie, niggies, nefies, ooms, tannies en ma en pa het al deurgeloop as my klas-kinders. Ek wou met my hele hart verder studeer na skool [...]
Soos meeste bevoorregde jong mense het ek baie goeie ouers wat altyd die mooiste en beste van die wêreld vir my gun, maar hulle kon ongelukkig nie bekostig dat ek by ’n universiteit gaan swot [...]