About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
4 Augustus 4, 2023

GROOTfm skenk groot vir studente-opvoeding in Pretoria

By |2023-08-04T17:07:52+02:004 Augustus, 2023|GROOTfm, Omgee|Kommentare af op GROOTfm skenk groot vir studente-opvoeding in Pretoria

Studente kan doen met ’n miljoen In ’n wonderlike en historiese gebaar het GROOTfm, die gewilde gemeenskapsradiostasie in Pretoria aangekondig dat hulle R1 miljoen skenk ter ondersteuning van aspirant studente in die stad, deur [...]

3 Augustus 3, 2023

Somme maak vir sukses

By |2023-08-03T17:07:09+02:003 Augustus, 2023|MOI, Omgee|Kommentare af op Somme maak vir sukses

Wiskunde is so dikwels ’n struikelblok vir skoliere, en dis een van die oogmerke van Moedertaal Ontwikkelings Inisiatief (MOI) om die leerders toe te rus met hulpbronne om te verseker dat hulle naskoolse loopbaanmoontlikhede [...]

14 Julie 14, 2023

MOI besoek Hugenote Kollege

By |2023-07-14T15:47:22+02:0014 Julie, 2023|MOI|Kommentare af op MOI besoek Hugenote Kollege

Hierdie Jeugdag het Atterbury Trust Wes-Kaap en Moedertaal Ontwikkelings Inisiatief (MOI) ’n groep leerders op ’n uitstappie geneem wat vorentoe kyk na ’n toekoms vol geleenthede. Simonet de Villiers, MOI se projekkoördineerder, vertel meer.  Atterbury [...]

26 Junie 26, 2023

Terugploeg kry ’n R1.2m inspuiting danksy Wildsfees

By |2023-06-26T16:19:12+02:0026 Junie, 2023|Nuus, Omgee, Terugploeg|Kommentare af op Terugploeg kry ’n R1.2m inspuiting danksy Wildsfees

Vanjaar het Safari Outdoor hulle gewilde jaarlikse Wildsfees ten bate van Terugploeg gehou. Ons hoor meer by uitvoerende hoof Marco van Niekerk. Hoe het Safari Outdoor by Terugploeg betrokke geraak? Ons ken vir Lood [...]

22 Junie 22, 2023

Terugploeg en Faces se nuwe avontuur-park

By |2023-06-22T14:05:24+02:0022 Junie, 2023|Nuus, Omgee, Terugploeg|Kommentare af op Terugploeg en Faces se nuwe avontuur-park

Goeie nuus vir Gauteng se bergfietsryers en stappers – ’n splinternuwe fasiliteit met avontuur-roetes maak eersdaags in die noorde van Pretoria oop, as ’n vennootskap tussen Terugploeg en Faces. Laasgenoemde se eienaar, die Pretoriase [...]

Title

Go to Top