About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
9 April 9, 2024

MOI se plattelandse skoolervaring in die Moederstad

By |2024-04-09T14:47:23+02:009 April, 2024|MOI|Kommentare af op MOI se plattelandse skoolervaring in die Moederstad

Intro: Atterbury Trust is so bevoorreg om in vennootskap te wees met Jan van Riebeeck Hoërskool in Kaapstad, waar agt Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI)-beurshouers vanjaar skoolgaan. Die skoolhoof, Pieter Rademeyer, vertel meer oor die skool se [...]

14 Februarie 14, 2024

Alles wat MOI is

By |2024-02-14T13:15:17+02:0014 Februarie, 2024|MOI, Nuus, Omgee|Kommentare af op Alles wat MOI is

Dorothy Abrahams vertel van die verligting toe haar uitblinker-dogter Simeulida Petersen uitkoms kry in die vorm van ’n Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI) beurs wat haar toegang tot haar droomskool, en die beste moontlike opvoeding, [...]

7 Februarie 7, 2024

Help ons om menslike kapitaal te ontwikkel

By |2024-02-07T12:13:11+02:007 Februarie, 2024|Omgee, Studentestories|Kommentare af op Help ons om menslike kapitaal te ontwikkel

Atterbury Trust pak vanjaar sy 26ste jaar aan van studiehulp vir verdienstelike Afrikaanse studente. Ons staan gereeld in verwondering voor ons uitgebreide netwerk van dinamiese, gekwalifiseerde professionele mense wat omgee, danksy ’n kwarteeu se [...]

Title

Go to Top