Die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie 2014 openingsaand op 13 Oktober was asemrowend. Die algehele wenner van 2013, Lezanti van Sittert, het Camille Saint-Saëns se Klavierconcerto no 5 gespeel, onder begeleiding van die Johannesburgse Simfonie Orkes. Daarna was die deelnemers aan die gehoor bekendgestel.

Die finale vind plaas op Vrydagaand 17 Oktober om 19h00 by die Atterburyteater. Tydens hierdie gala aand tree die 3 finaliste uit elke ouderdomsgroep op.

Kaartjies is nog beskikbaar. Boek hier

 

Deelnemers 15 en onder

Deelnemers 15 en onder

Deelnemers 19 en onder

Deelnemers 19 en onder