27 February, 20:0021:15

R160 – R180

“As Drome Vlerke Kry” speel af in Huis Silwerjare, ’n Ouetehuis waarin Egbertus (Hennie Smit) en Aria (Arina de Witt) woon. Die titel is baie simbolies omdat senior mense ook steeds drome het en drome kan wel vlerke kry.

Dis die vooraand van die jaarlikse Huis Silwerjare se konsert. Beide Egbertus en Aria kom uit die vermaaklikheidswereld en konsert hou en die verhoog le vir hulle baie na aan die hart. Met ’n interessante kinkel in die stuk, kom mens nie agter of die produksie nou afspeel by die Ouetehuis se konsert of in Las Vegas nie.

Atterburyteater