14 April 2018, 20:00 – 21:30

R180 – R200

Na 20 jaar wat Arno uitsluitlik in Engels optree, het hy sy Afrikaanse album Aandblom 13 vrygestel in 2016. Hy sê hy is baie lief om met die Afrikaanse liedjies op te tree en sy orkes het hom verstom oor die gemak waarmee hulle die Afrikaans materiaal, wat sy moedertaal  is, by die Engelse vertonings ingevoeg het, en net van sterkte tot sterkte gaan.

Hy geniet die poësie en skoonheid van nog ’n taal so baie dit hom ge-inspireer het om nog tale by te voeg. Hierdie jaar, met “The Chapters of Sound” gaan hulle ook Engelse , Afrikaanse en ’n paar bekende Zulu en Xhosa doen in sy orkes se alternatiewe rock styl, met die sensasionele stem van Lebo Moalusi.

Moenie hierdie unieke viering van tale en musiek misloop nie.

 

14 April 2018, 20:00 – 21:30 Atterburyteater