31 Julie 2018, 20:00 – 21:30

R150

Albert Frost – Live & Loud. Met Albert Frost, Chris van der Walt (bass) 7 Jonno Sweetman (dromme) en paar gaskunstenaars. Die afgelope twee jaar sedert Frost se album “The Wake Up”, wat met ‘n SAMA toekenning bekroon is vir beste Rock album, het hierdie trio gegroei van Blues en Rock tot Wêreldmusiek en jazz met Fros, komponis en “performer”.
In hierdie konsert kan jy verwag: “Diverse material based around his blues background, breaking away from the stricter blues form to venture into the wider soundscapes of African and psychedelic feels meshed into a world blues rock flavour.”
Dit sal sy laaste optrede vir hierdie jaar wees voor OppiKoppi waarna hy vertrek op n toer na Europa en die VSA. van Augustus tot Desember 2018. Kom ondersteun hierdie uitmuntende musikante en help hulle om fondse vir die toer in te samel.

31 Julie 2018, 20:00 – 21:30 Atterburyteater