8 Augustus 2018, 20:00 – 21:30

R120

Perskeblom Produksies bied aan, Shot at the night, A Tribute To The Killers. Hierdie produksie bevat vyf van Suid-Afrika se beste musikante, en hulle bring hulde aan The Killers. The Killers, wat in Las Vegas in 2001 gevorm is, staan bekend vir treffers soos When you were young, Somebody told me & All these things that I’ve done. Die vertoning belowe om te vermaak met al hierdie treffers, asook treffers soos The man, Human, en Mr Brightside.
Die band bestaan uit: Jako Meyer (stem), Rudolph Botha (kitaar), Jaco Muller (Baskitaar), Lolke-Louis Claassen (dromme) en Joe Huyzers (keys)

8 Augustus 2018, 20:00 – 21:30 Atterburyteater