Bobby van Jaarsveld is al ’n ou bekende by Atterbury Teater en sy vertonings verkoop altyd baie goed.  Hy is weer terug by die teater met nuwe liedjies van sy album “Maak ‘n Wens”.

Bobby het laas jaar die Ghoema toekenning gewen vir Beste Musiekvideo met Riana Nel vir Eens in ‘n leeftyd en die Huisgenoot Tempo Toekenning vir die liedjie van die jaar!

Hy het ook op 9 Junie 2015 die Tempo-toekennings gewen vir Pop/Sokkie Album van die Jaar “Maak ‘n Wens”, die beste musiekvideo Een vir Een en liedjie van die jaar My alles.

Atterburyteater: 9 Augustus 16:00 -17:30