Afrikaans is ons almal se ma
Die nuus dat die nuut gestigte Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) ’n inisiatief begin om Afrikaans as onderrigtaal op skool te red, kom besonder geleë, skryf die historikus en onafhanklike politieke kommentator Leopold Scholtz op Maroela Media [...]