Triomfkliniek en Operation Healing Hands werk saam

By |2018-03-14T16:56:15+02:0014 Maart, 2018|Triomf Kliniek|Kommentare af op Triomfkliniek en Operation Healing Hands werk saam

In 2017 is die lewens van sewe Triomfkliniek pasiënte deur die liefdadigheidsinisiatief Operation Healing Hands verander. En al is ons nog nie halfpad deur die jaar nie is daardie getal reeds oortref… Leonard van Rhyn [...]