’n Beurs met humor losgeteken…

By |2018-02-28T10:29:41+02:0028 Februarie, 2018|Kultuur, Skole|Kommentare af op ’n Beurs met humor losgeteken…

Die wenner van VivA Afrikaans se jaarlikse skole-idioomkompetisie is onlangs aangewys, en Ilja de la Guerre van Durbanville in die Kaap het die groot prys van ’n Atterbury Trust studiebeurs losgeslaan met ’n hele sakvol [...]