Waar ’n plaas sy skatte wegsteek… Versnit 2018

By |2018-02-02T08:00:55+02:002 Februarie, 2018|Kultuur, Musiek|Kommentare af op Waar ’n plaas sy skatte wegsteek… Versnit 2018

Versnit, die jaarlikse Januarie musiekkonsert in die Stellenbosse wynlande, is ’n hoogtepunt op Atterbury Trust se kalender.  Vanjaar was reeds die sewende jaar van hierdie uitmuntende musiekaand wat ten bate van die Trust by Jean [...]