Vorentoe kyk en harde werk… die geheim vir sukses

By |2017-11-30T15:10:48+02:0030 November, 2017|Studiebeurse|Kommentare af op Vorentoe kyk en harde werk… die geheim vir sukses

As die lewe vir jou ’n suurlemoen gee, is ’n wenner se benadering mos om limonade te maak, en hierdie eienskap is iets wat ons by so baie van ons beursstudente sien. Die 22-jarige Pretorianer [...]